gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Kliek op die storie naam hier onder om meer te sien. Om fotos in die stories te besigtig, kliek op 'n fototjie en 'n groter weergawe sal oopmaak.
 
Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Boeremark en ontbyt gehou op 27 Oktober 2018

Op ʼn heerlike somersdag, Saterdag 27 Oktober2018 is van vroegdag af al geskarrel om alles reg te kry vir die Boeremark wat op die terrein van die Gereformeerde Kerk Heidelberg gehou is.

Behalwe vir die boere ontbyt wat aangebied was, was daar stalletjie wat die volgende verkoop het: pap en kaiings, egte boerseep, gemmerbier, tuisgemaakte konfyt en ingelegde vrugte, tuisgebak, geskenkies en poedings. Wors en sosaties wat die vorige Saterdag by die Slagdag gemaak is, is ook verkoop.

In die saal het die gaste gaan aansit vir ʼn heerlike ontbyt. Op die spyskaart was: Tuisgemaakte jogurt met vrugte en muesli, vrugtesap, verskeie soorte tuisgebakte brode en konfyt, eiers en gesnipperde spek, pap, wors en maalvleis en dan om alles af te rond ʼn heerlike koppie tee of koffie.

Buite onder die koelte bome is heerlik saamgekuier.

Baie dankie aan almal wat so hard gewerk het om hierdie Boeremark ʼn groot sukses te maak.

IMG_9380
IMG_9378
IMG_9393
IMG_9409
IMG_9408
IMG_9437
IMG_9442
IMG_9376
IMG_9392
IMG_9440
IMG_9389
IMG_9417
IMG_9398
IMG_9405
IMG_9400
IMG_9377
IMG_9427
IMG_9423
IMG_9397
IMG_9374
IMG_9404
IMG_9434
IMG_9414
IMG_9425
IMG_9381
IMG_9406
IMG_9382
IMG_9431
IMG_9433
IMG_9421
IMG_9411
IMG_9371
IMG_9422
IMG_9403
IMG_9418
IMG_9419
IMG_9415
IMG_9388
IMG_9438
IMG_9396
IMG_9391
IMG_9383
IMG_9399
IMG_9395
IMG_9375
IMG_9428
IMG_9385
IMG_9372
IMG_9379
IMG_9373
IMG_9441
IMG_9407
IMG_9412