gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Kliek op die storie naam hier onder om meer te sien. Om fotos in die stories te besigtig, kliek op 'n fototjie en 'n groter weergawe sal oopmaak.
 
Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Koningskinders: Gemeenteaksie – Woensdag 5 September 2018

Ons gemeente het weer hierdie maand ‘n gemeenteaksie aangebied by die saal as deel van ons Koningskinders Sendingprogram. Kinders uit Laerskool A.G. Visser en Laer Volkskool is genooi om die middag saam met ons te geniet.

Ds. Faan het die kinders kon toespreek in die saal terwyl die vrywillige broers en susters gewerskaf het in die kombuis om ‘n eetdingetjie aanmekaar te slaan.
Na die katkisasieles het ons heerlike worsbroodjies, sjokoladekoek en ysies geniet. Almal het omtrent saam gesmul en gekuier! Ons het die middag afgesluit deur Musical Chairs saam te speel in die saal – dit was vet pret, vir die kinders sowel as die volwassenes!!

Dankie aan elkeen wat ‘n bydrae gelewer het om die middag ‘n sukses te maak.
1. Ds Faan spreek kinders toe
11. Gesels en eet buite
19. Musical chairs
21. Kyk hoe mooi help ek
10. Lekker sjokoladekoek
22. Die wenner
20. Ons kyk saam
16. Musical chairs
3. Gemeentelede berei worsbroodjies voor
6. Kinders kry worsbroodjies
4. Gemeentelede berei worsbroodjies voor
15. Musical Chairs
5. Kinders kry worsbroodjies
17. Musical chairs
14. Musical Chairs
12. Speel
18. Musical chairs
2. Ds Faan Spreek kinders toe
9. Eet en speel buite
13. Lekker sjokoladekoek
7. Kinders kry worsbroodjies
8. Eet en speel buite