gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Kliek op die storie naam hier onder om meer te sien. Om fotos in die stories te besigtig, kliek op 'n fototjie en 'n groter weergawe sal oopmaak.
 
Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Ds Faan Smit se verjaarsdag (5 Junie 2018) herdenking op 10 Junie 2018

Ouderling Charl du Plessis het na die erediens op 10 Junie 2018 gelukwensing namens die gemeente oorgedra aan Ds Faan met sy verjaarsdag op Dinsdag 5 Junie 2018 en ‘n geskenk oorhandig. Daarna het die gemeente saam met ds Faan ‘n koppie tee / koffie en verversings in die saal gaan nuttig.

Ons bid Ds Faan ‘n geseënde en voorspoedige nuwe lewensjaar toe en ook seën toe op sy werk in ons gemeente.

IMG_8750
IMG_8766
IMG_8781
IMG_8776
IMG_8754
IMG_8760
IMG_8775
IMG_8756
IMG_8778
IMG_8762
IMG_8769
IMG_8773
IMG_8777
IMG_8768
IMG_8774
IMG_8770
Ds_Faan_verjaarsdag_2018_06_10
IMG_8758
IMG_8772
IMG_8753