gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Kliek op die storie naam hier onder om meer te sien. Om fotos in die stories te besigtig, kliek op 'n fototjie en 'n groter weergawe sal oopmaak.
 
Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Boeremark gehou op 3 Maart 2018

Op Saterdag 3 Maart 2018 is die eerste Boeremark vir die jaar gehou op die kerkterrein. Van vroegoggend is daar geskarrel om die stalletjies gereed te kry. Na verneem is daar al van 5 uur die oggend die eerste pannekoeke gebak. Die stalletjies wat besoek en ondersteun kon word was onder andere: tuisgebak, pannekoek, jaffels, pap en kaiings, handgemaakte Jersey kaas, handwerk artikels, ‘Sand Art’, ‘Dress me please’ poppe, tuisgebakte beskuit, boerseep, gemmerbier, konfyt en dan die stalletjie waar wors en sosaties wat die vorige week tydens die slagdag gemaak is verkoop is.

In die saal kon jy gaan aansit vir ‘n heerlike ontbyt. Op die spyskaart was: Vars vrugte, yogurt en muesli, vrugtesap, verskeie soorte tuisgebakte brode en konfyt, eiers en bacon, pap, wors en maalvleis en dan om alles af te rond ‘n heerlike koppie tee of koffie.

Behalwe vir die heerlike ontbyt wat genuttig was, was dit ‘n groot kuier in die saal saam met medegelowiges.

Ons sien reeds uit na die volgende Boeremark!!!

IMG_7752
IMG_7769
IMG_7748
IMG_7767
IMG_7773
IMG_7770
IMG_7771
IMG_7772
IMG_7768
IMG_7765
IMG_7766
IMG_7764
IMG_7756
IMG_7757
IMG_7763
IMG_7761
IMG_7762
IMG_7759
IMG_7755
IMG_7750
IMG_7754
IMG_7738
IMG_7753
IMG_7731
IMG_7746
IMG_7745
IMG_7751
IMG_7749
IMG_7740
IMG_7742
IMG_7739
IMG_7744
IMG_7743
IMG_7736
IMG_7737
IMG_7735
IMG_7730
IMG_7732
IMG_7734
IMG_7733
IMG_7721
IMG_7727
IMG_7729
IMG_7724
IMG_7726
IMG_7728
IMG_7722
IMG_7725
IMG_7786
IMG_7789
IMG_7791
IMG_7776
IMG_7792
IMG_7778
IMG_7788
IMG_7782
IMG_7779
IMG_7777
IMG_7785
IMG_7784
IMG_7781
IMG_7780
IMG-20180303-WA0002
IMG-20180303-WA0010
IMG-20180303-WA0008
IMG_7774
IMG-20180303-WA0021
IMG-20180303-WA0020
IMG-20180303-WA0024
IMG-20180303-WA0036
IMG-20180303-WA0032
IMG-20180303-WA0028
IMG-20180303-WA0031
IMG-20180303-WA0030
IMG-20180303-WA0016
IMG-20180303-WA0029
IMG-20180303-WA0027
IMG-20180303-WA0026
IMG-20180303-WA0019
IMG-20180303-WA0025
IMG-20180303-WA0023
IMG-20180303-WA0018
IMG-20180303-WA0014
IMG-20180303-WA0011
IMG-20180303-WA0015
IMG-20180303-WA0017
IMG-20180303-WA0000
IMG-20180303-WA0007
IMG-20180303-WA0003
IMG-20180303-WA0009
IMG-20180303-WA0004
IMG-20180303-WA0005
IMG-20180303-WA0006