gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Kliek op die storie naam hier onder om meer te sien. Om fotos in die stories te besigtig, kliek op 'n fototjie en 'n groter weergawe sal oopmaak.
 
Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Susters Teetuin – 10 Februarie 2018

Die susters het weer ‘n heerlike kuier geleentheid gehad by die Van Dykshuis Gastehuis. Magda Smit het die byeenkoms geopen met skriflesing en gebed, almal welkom geheet en
voorgelees uit een van Audrey Blignault se boeke wat vertel het van die ‘Lekkerste lekker’ dinge in die lewe.... en is hierdie kuier geleentheid van die susters nie ook een van die ‘lekkerste lekker’ dinge nie! Sy het ook vir Tom en Magda van Dyk bedank dat hulle weer hul gastehuis tot ons beskikking gestel het om hier in hul pragtige saal en tuin te kon byeenkom.

Margaret du Plessis het ook vir ons voorgelees uit Deon Meyer se boek, Bottervisse in die Jem. Almal het dit baie geniet op die besondere manier waarop sy dit voorgelees het.

Daarna is net lekker gekuier rondom die eetgoed en koppie tee of koffie.

Wat ‘n voorreg was dit om saam met mede-gelowiges ‘n heerlike oggend deur te bring. Ons sien uit na volgende jaar se teetuin geleentheid.

IMG_7689
IMG_7718
IMG_7707
IMG_7720
IMG_7694
IMG_7710
IMG_7715
IMG_7702
IMG_7687
IMG_7691
IMG_7695
TEETUIN - 10_02_2018 -COLLAGE 1
IMG_7713
IMG_7690
IMG_7697
TEETUIN - 10_02_2018 COLLAGE 2
IMG_7684
IMG_7719
IMG_7714
IMG_7708
IMG_7705
IMG_7717
IMG_7693
IMG_7709
IMG_7685
IMG_7699
IMG_7712
IMG_7696
IMG_7716