gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Kliek op die storie naam hier onder om meer te sien. Om fotos in die stories te besigtig, kliek op 'n fototjie en 'n groter weergawe sal oopmaak.
 
Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Afskop Gemeente-aksie – 20 Januarie 2018

Saterdag oggend voor sonsopkoms het ‘n paar gemeentelede bymekaar gekom op die plot van broeder Albert Grobler buitekant Heidelberg om die jaar se aktiwiteite af te skop.

Dit was die mooiste sonsopkoms en om 7 vm is daar ‘n gesamentlike huisgodsdiens gehou. Daarna is ‘n piekniek ontbyt genuttig en saam gekuier.

Wat ‘n wonderlike manier om die jaar se aktiwiteite mee te begin!

IMG-20180120-WA0008
IMG-20180120-WA0011
IMG-20180120-WA0006
IMG-20180120-WA0002
IMG-20180120-WA0004
IMG-20180120-WA0013
IMG-20180120-WA0001
IMG-20180120-WA0000
IMG-20180120-WA0009
IMG-20180120-WA0007
IMG-20180120-WA0003
IMG-20180120-WA0005
IMG-20180120-WA0012