gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Kliek op die storie naam hier onder om meer te sien. Om fotos in die stories te besigtig, kliek op 'n fototjie en 'n groter weergawe sal oopmaak.
 
Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Kersprogram en Gemeente ete – 12 November 2017

Na die oggenddiens is daar ‘n kersprogram onder leiding van Sarita Sprong in die kerkgebou aangebied. Dit het bestaan uit samesang, vioolsolo, fluitsolo en sangsolo.

Daarna is daar heerlik gekuier onder die bome en gesmul aan die potjiekos van Jaco Breed en Willem Sprong voorberei het. Die nuwe intrekkers is ook verwelkom in die midde van die gemeente.

Weereens was dit ‘n lekker kuiergeleentheid waar gelowiges saam kon verkeer.

IMG_6273
IMG_6335
IMG_6316
IMG_6325
IMG_6271
IMG_6321
IMG_6341
IMG_6307
IMG_6340
IMG_6294
IMG_6304
IMG_6347
IMG_6288
IMG_6270
IMG_6339
IMG_6333
IMG_6328
IMG_6289
IMG_6323
IMG_6315
IMG_6330
IMG_6274
IMG_6313
IMG_6337
IMG_6298
IMG_6297
IMG_6318
IMG_6326
IMG_6345
IMG_6310
IMG_6342
IMG_6327
IMG_6308
IMG_6306
IMG_6332
IMG_6317
IMG_6287
IMG_6329
IMG_6302
IMG_6269
IMG_6285
IMG_6300
IMG_6292
IMG_6291
IMG_6346
IMG_6336
IMG_6320