gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Kliek op die storie naam hier onder om meer te sien. Om fotos in die stories te besigtig, kliek op 'n fototjie en 'n groter weergawe sal oopmaak.
 
Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

MAGDA SMIT se verjaarsdagviering – 10 SEPTEMBER 2017

Magda het op Donderdag, 7 September 2017 verjaar. Na die erediens het Lyzandra namens die gemeente vir Magda geluk gewens met haar verjaarsdag. Sy het Spreuke 31 vers 10 tot 31 as deel van haar boodskap aan Magda voorgelees – “Wie sal ‘n deugsame vrou vind? ….”

Die gemeente het daarna saam met haar en ds Faan tee en koffie en verversings in die saal genuttig. Daar is heerlik gekuier en gelag om die heerlike eetgoed op die tafels wat pragtig gedek was.

Wat ‘n voorreg het die gemeente om so ‘n liefdevolle en hardwerkende pastorie paar in hulle midde te hê. Ons wens Magda ‘n geseënde en voorspoedige nuwe lewensjaar toe.

IMG_5673
IMG_5656
IMG_5671
IMG_5649
IMG_5674
IMG_5678
IMG_5675
IMG_5686
Magda se verjaarsdag _ 2017_09_10
IMG_5653
IMG_5655
IMG_5670
IMG_5681
IMG_5682
IMG_5667
IMG_5651
IMG_5677