gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Kliek op die storie naam hier onder om meer te sien. Om fotos in die stories te besigtig, kliek op 'n fototjie en 'n groter weergawe sal oopmaak.
 
Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Nagmaals-ete 27 Augustus 2017

Soos die gewoonte is, het die gemeente Gereformeerde Kerk Heidelberg 'n heerlike ete gehou na nagmaal op Sondag 27 Augustus 2017, waar almal gesellig saam gekuier het. Die weer was goed, met net ’n paar wolke om die son se hitte gemakliker te maak. Daar was soos gewoonlik goeie kos sowel as lekker nagereg daarna. Almal het mildelik gebruik gemaak van die geleentheid om mekaar beter te leer ken en ook ons blydskap in ons geloof tussen mekaar te deel as Christen broers en susters. Ons moes ook ongelukkig afskeid neem van twee gemeente-lede wat vertrek het na Vereeniging. Ons sien uit na ’n volgende Nagmaals-ete.

LugfotoVanKerk
WhatsApp-Image-2017-08-29-at-8.54.36-PM
WhatsApp-Image-2017-08-29-at-8.54.35-PM
WhatsApp-Image-2017-08-29-at-8.54.27-PM
WhatsApp-Image-2017-08-29-at-8.54.25-PM
WhatsApp-Image-2017-08-28-at-8.53.11-AM
WhatsApp-Image-2017-08-29-at-8.54.40-PM
WhatsApp-Image-2017-08-29-at-8.54.29-PM
WhatsApp-Image-2017-08-29-at-8.54.20-PM
WhatsApp-Image-2017-08-29-at-8.54.30-PM
WhatsApp-Image-2017-08-29-at-8.47.03-PM
WhatsApp-Image-2017-08-27-at-1.08.21-PM
WhatsApp-Image-2017-08-28-at-8.53.10-AM
WhatsApp-Image-2017-08-28-at-8.53.03-AM
WhatsApp-Image-2017-08-29-at-8.54.32-PM
WhatsApp-Image-2017-08-28-at-8.53.09-AM
WhatsApp-Image-2017-08-29-at-8.54.49-PM1
WhatsApp-Image-2017-08-28-at-8.53.13-AM
WhatsApp-Image-2017-08-28-at-8.53.15-AM
WhatsApp-Image-2017-08-29-at-8.54.26-PM
WhatsApp-Image-2017-08-28-at-8.53.05-AM