gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Kliek op die storie naam hier onder om meer te sien. Om fotos in die stories te besigtig, kliek op 'n fototjie en 'n groter weergawe sal oopmaak.
 
Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Gemeente Ete 28 Mei 2017

Op Sondag 28 Mei 2017 is na die Nagmaal erediens ‘n heerlike middagete voorgesit aan die gemeente. Tafels is in die saal gedek, aangesien dit ‘n koel wintersoggend was. Elke gesin het ‘n hoedergereg, slaai en nagereg saamgebring. Die reëlings vir die ete is gedoen onder leiding van Elmarie Coetzee.

Dit was weereens ‘n heerlike kuier geleentheid waar gelowiges saam kon kom en ons sê baie dankie aan Elmarie en haar span vir die puik reëlings.

IMG_4005
IMG_4016
IMG_4024
IMG_4006
IMG_4012
e5137714-f6fe-4c4e-8748-f9c3f041f26c
IMG_4001
bd9b0e69-9288-4478-a6cf-e0007bdb04e6
IMG_3998
IMG_3995
IMG_4015
a1ba356a-0da3-45d1-bc37-96b73d3dad78
IMG_4004
IMG_4011
IMG_4027
IMG_4021
IMG_4003
IMG_4023
IMG_4010
IMG_4000
6d7fcae1-af8f-4a27-8e5d-969493b2b502
IMG_4013