gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Kliek op die storie naam hier onder om meer te sien. Om fotos in die stories te besigtig, kliek op 'n fototjie en 'n groter weergawe sal oopmaak.
 
Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Boeremark 27 Mei 2017

Saterdag 27 Mei 2017 is daar weer ‘n boeremark aangebied op die kerkterrein. Van vroegoggend is daar geskarrel om die stalletjies gereed te kry en van so 8 uur die oggend het besoekers en voornemende kopers begin opdaag.

Die negosiewinkel was weer daar waar gesnuffel kon word tussen allerlei gebruikte artikels wat te koop aangebied was teen ‘n winskoop. Dan was daar ook stalletjies waar die volgende aangekoop kon word: pap en kaiings en beskuit, biltong, tuisgebak, boerseep, konfyt en ingelegde vrugte, serpe en juwele, bossietrekker en Watertand aan die Suikerbosrand respeteboek, koeksisters, tuisgemaakte kaas van Hydeaway Farm, houtmeubels, gebreide sokkies en handskoene, pannekoek, poppe, eiers en organiese groente en worsbroodjies.

By die vleisstalletjie kon boerewors, gemaalde vleis en tuisgemaakte humburger ‘patties’ gekoop word wat die vorige Saterdag deur van die gemeentelede gemaak is.

In die saal kon jy ‘n koppie tee of koffie bestel saam met boerbeskuit of ‘n gevulde pannekoek. Daar was ook boontjiesop en tuisgebakte brood beskikbaar.

Dit was ‘n heerlike oggend waar medegelowiges mekaar kon ondersteun en heerlik saam kon kuier.

473e0a44-6cda-4249-b731-a65eb057c7ac
IMG_3970
4b3980db-e730-4e4c-a733-b83fe6284bcf
2714c2b8-b49d-43b2-9211-16a647898efd
IMG_3967
799fb8e5-a7d8-409c-bd37-dd4ad95eacac
c9bfc8be-6b17-443c-bd2f-2cb7f87b86bf
IMG_3973
778ee6f2-9284-468c-9f40-6ad85ad81d7b
IMG_3953
IMG_3987
IMG_3964
53c30890-c596-45c3-9447-eaf8349b2ee8
081f9307-1d2c-4bb8-a2e1-349da5d93556
IMG_3988
IMG_3959
IMG_3980
4f8c3c1b-f6a2-4488-9406-8584707146d5
IMG_3951
IMG_3958
2e3583de-36d8-421f-9b41-6de5db547245
IMG_3991
IMG_3972
IMG_3961
008e5df0-4bc8-4e91-bcd1-b986e981c5fb
IMG_3982
a8ee040a-054b-4042-be8e-0a2b0cc91771
525b05d2-4df3-4b1a-99b7-8bf017c1aad2
IMG_3976
902406c1-2efc-471f-8197-b7ae63bf4e84
IMG_3985
26e57b2d-d2c9-427b-aea3-a7218d12e61d
IMG_3955
IMG_3975
IMG_3957
IMG_3979
IMG_3974
IMG_3966
IMG_3969
239ca055-46b6-46a3-a4b2-31931efbf5de
IMG_3984
912a7360-2319-4824-b844-5a1a2d231528
IMG_3968
IMG_3965