gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Kliek op die storie naam hier onder om meer te sien. Om fotos in die stories te besigtig, kliek op 'n fototjie en 'n groter weergawe sal oopmaak.
 
Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Paasprogram en gemeente ete – 12 Maart 2017

Na die oggend erediens is daar ‘n paasprogram onder leiding van Sarita Sprong aangebied. Daarna is daar heerlik gekuier en geëet onder die bome. Die nuwe intrekkers in die gemeente is ook verwelkom. Mev Lila Pelser, weduwee van ds P.J. Pelser en haar dogter Helena het ook die Paasprogram en ete bygewoon.

Soos gewoonlik was die tafels weer baie mooi gedek en die kos heerlik. Dit was weereens ‘n geleentheid waar gelowiges saam kon kuier en mekaar beter leer ken.

IMG_2419
IMG_2484
IMG_2448
IMG_2489
IMG_2464
IMG_2461
IMG_2462
IMG_2434
IMG_2490
IMG_2426
IMG_2471
IMG_2476
IMG_2452
IMG_2444
IMG_2449
IMG_2445
IMG_2470
IMG_2487
IMG_2473
IMG_2481
IMG_2480
IMG_2465
IMG_2455
IMG_2472
IMG_2459
IMG_2492
IMG_2447
IMG_2477
IMG_2493
IMG_2467
IMG_2485
IMG_2424
IMG_2482
IMG_2468
IMG_2438
IMG_2488
IMG_2460
IMG_2463
IMG_2457
IMG_2432
IMG_2469
IMG_2494
IMG_2478
IMG_2417
IMG_2437
IMG_2479
IMG_2428
IMG_2475