gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Kliek op die storie naam hier onder om meer te sien. Om fotos in die stories te besigtig, kliek op 'n fototjie en 'n groter weergawe sal oopmaak.
 
Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Belydenisaflegging – Sondag 19 Februarie 2017

Tydens die oggend erediens het 6 jongmense die geleentheid gehad om belydenis van hulle geloof af te lê, naamlik : Carla Coetzee, Eloise du Plessis, Arno Erasmus, Amy Green, Lise-Marié Verwoerd en Phillip Vorster.

Na die erediens het die hele gemeente saam met die nuwe belydende lidmate en hul families saam in die saal tee en koffie en heerlike verversings geniet. Onder leiding van suster Rietha Breed was die tafels met die eetgoed asemrowend mooi gedek.

Ons wens die nuwe belydende lidmate geluk en heet hulle welkom in die volle gemeenskap met die volk van God.

IMG_2320
IMG_2336
IMG_2330
IMG_2341
IMG_2325
IMG_2331
IMG_2321
IMG_2333
IMG_2344
IMG_2342
IMG_2327
IMG_2329
IMG_2328
IMG_2334
IMG_2326
IMG_2322
IMG_2343
IMG_2324