gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Kliek op die storie naam hier onder om meer te sien. Om fotos in die stories te besigtig, kliek op 'n fototjie en 'n groter weergawe sal oopmaak.
 
Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Teetuin – 11 Februarie 2017

Vir ‘n paar jaar is dit nou al ‘n gereëlde instelling dat die susters van die gemeente op die tweede Saterdag van Februarie bymekaar kom om saam te kuier met ‘n koppie tee of koffie en koek.

Die susters het dus weer op Saterdag, 11 Februarie 2017 saamgekuier by die Van Dykshuis Gastehuis in hulle nuwe pragtige Emmanuel saal. Magda het die geselligheid geopen met skriflesing en gebed.

Lyzandra Meyer het ‘n tong in die kies voorlesing gedoen – “Ek is niemand se tannie nie”, wat almal baie geniet het. Daarna is net lekker gekuier met 'n koppie tee of koffie en 'n bordjie koek. Die geselligheid is weereens gereël deur Rietha Breed.

IMG_2318
IMG_2299
IMG_2305
IMG_2302
IMG_2316
IMG_2298
IMG_2310
IMG_2292
IMG_2294
IMG_2295
IMG_2319
IMG_2293
IMG_2317
IMG_20170130_WA0006
IMG_2300
IMG_2314
IMG_2307
IMG_2311
IMG_2301
IMG_2306
IMG_2309
IMG_2296
IMG_2315
IMG_2303
IMG_2304