Select Page

Gereformeerde Kerk Heidelberg

Die poorte van die hel sal dit nie oorweldig nie.
PrekeGebeurtenisse

EREDIENSTE

SONDAE
09:00 & 18:00

 

KONTAK BESONDERHEDE

NAVRAE
sonja@gkheidelberg.co.za
predikant@gkheidelberg.co.za
087 092 7293

JEUG SIMFONIE-ORKES IN HEIDELBERG

Hoër Volkskool Saal
Vrydag – 3 Mei 14:30
Saterdag – 4 Mei 18:30

Die immergewilde Simfonia Juventi simfonie-orkes is in Heidelberg.

Hierdie unieke orkes word jaarliks uit die beste jong musikante saamgestel en besoek slegs drie dorpe, waarvan Heidelberg een is. Diè plaaslike vertonings is n Heidelberg gemeenskaps projek en word deur die Gereformeerde Kerk Heidelberg gefasiliteer met die bystand van Hoër Volkskool. en verskeie lede van die gemeenskap. Kom geniet hierdie wondelike ervaring.

Plek
Hoër Volkskool Saal

Koste
Kaartjies vanaf R50 tot R200

Vir afskag op blokbesprekings vir bejaardes en skoliere vir die Vrydagvertoning skakel Charl by 083 278 2191

Die opbrengs is ten bate van armsorg.

Indien jy ‘n voor-tegnologie baba was, skakel 0832782191 gedurende kantoorure.